Oor Hugenote Laerskool

Beheerliggaam
Lede van die Beheerliggaam  
Jaomi Zeeman Kultuur
Herman Blackie Bemarking
Gert Bosch Voorsitter
Henry Schemper Skoolhoof
Archie Preüss Onder voorsitter
Charl Du Toit Tesourier
Riaan Ross Terrein/Nasorg
Jurgen Lützeler Personeelsake/Skakeltuig
Johann Von Wielligh Sport/Kultuur
Carine Groenewald SEKRETARESSE
Magda Nelson Interne Bemarking

Die oogmerke en doelstellings van die beheerliggaam is om binne sy vermoë, volgens enige toepaslike regsbepalings en bepalings van die grondwet –

Die beheer en die bestuur van die skool op ‘n wettige, kundige, verantwoordelike en koste-effektiewe wyse te behartig;

Deurgaans die beste belange van die skool te beskerm;

Enige bedreiging vir die beste belange van die skool betyds te identifiseer en gepaste stappe daaromtrent te doen;

Enige onregmatige ontwrigting of moontlike onregmatige ontwrigting van die onderwysproses by  die skool te voorkom of teen te gaan;

Die voorsiening van onderwys van die hoogste moontlike gehalte in die heersende omstandighede aan alle leerders in die skool te verseker;

Die ontwikkeling van die skool te bevorder deur die gehalte van opvoeding vir alle leerders te probeer verhoog;

Al sy pligte teenoor die leerders, ouers en opvoeders van die skool, enige belanghebbende  persoon of liggaam en die staat behoorlik na te kom;

Die regte van al die leerders, ouers en opvoeders van die skool te handhaaf en om die    aanvaarding van verantwoordelikheid vir die organisasie, beheer en finansiering van die skool      in vennootskap met die staat te bevorder;

Die fondse en ander bates van die skool, sowel as die bates van die staat of andere wat deur die skool gebruik word, op die beste moontlike wyse te bestuur of te laat bestuur;  en

Die hulpbronne deur die staat aan die skool voorsien deur redelike maatreëls aan te vul.


Jaomi Zeeman

Jaomi Zeeman
Kultuur



Kontak: 0218642080
0834823889
zeemans@telkomsa.net

 

Herman Blackie
Bemarking



Kontak: herman@blackie.co.za

Gert Bosch

Gert Bosch
Voorsitter



Kontak: 0218736161(H)
0836526502
gertb@nedbank.co.za

Henry Schemper

Henry Schemper
Skoolhoof



Kontak: 021 8736875 (h)
021 8731362 (w)
principal@hugprim.co.za

Archie Preüss

Archie Preüss
Onder voorsitter



Kontak: 0824412255
0218732726
Faks:0866948815
archie@roobok.net

Charl Du Toit

Charl Du Toit
Tesourier



Kontak: 082 9401819
dutoitcharl@yahoo.co.uk

Riaan Ross

Riaan Ross
Terrein/Nasorg



Kontak: 0218737362
user7@hugprim.co.za

Jurgen Lützeler

Jurgen Lützeler
Personeelsake/Skakeltuig



Kontak: 0218737703(h)
0828028884
jlutzeler@gmail.com

Johann Von Wielligh

Johann Von Wielligh
Sport/Kultuur



Kontak: 0823518754
johann@andrewmurray.org.za

 

Carine Groenewald
SEKRETARESSE



Kontak: (021)873 1362
finance@hugprim.co.za

Magda Nelson

Magda Nelson
Interne Bemarking



Kontak: (021) 873 1362
user4@hugprim.co.za