   |
|
|
|
|
Skoollied
Mik Hoog!
Aan die voet van die bloue berge
Van ‘n Groenberg golwend sag
In die Skadu van ou Sneeukop
Lê ons dorp in al sy prag
waar ons skool so sterk gegroei het
Soos die wingerd om ons vry
Sal ons glorie en tradisie
Steeds ons hoogste roeping bly
Hulde aan ons skool en leuse
Aan ‘n edele simbool
Mikhoog! Is ons hoogste strewe!
Hugenote Laerskool
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|