Op Vrydag 23 Januarie het ons ‘n lekker warm dag bestel en siedaar! Almal swem dat die water spat. Die bordjieswemmers was beslis die beste deelnemers en het die swemafrigters...[22/1/10]
Donderdagaand was dit tyd vir ons graad 1’s om verder hulle hardlooptalente te wys by die graad 1 atletiek. Elke leerder het die geleentheid gehad om die 60m en 80m...[21/1/10]
Na die lang vakansie is dit heerlik om terug te keer skool toe. Alles blink, veral die nuwe Graad 1’s se ogies. Met groot opgewondenheid en baie lus het die...[13/1/10]