Grade: Graad 1

ONS EERSTE INTERHUIS GALA

Deur Karen Lambrechts , 21 Januarie 2011
Graad 1 Nuus » ONS EERSTE INTERHUIS GALA
Op Vrydag 21 Januarie het ons ‘n lekker warm dag bestel en siedaar! Almal swem dat die water spat. Die bordjieswemmers was beslis die beste deelnemers en het die swemafrigters hoop gegee vir die toekoms.