Grade: Graad R


[6/9/12]
Klein en Groot Hugenoters en Goggagrotters het Lentedag gaan kuier by Silwerkruin Huis vir Bejaardes.  Dit was baie spesiaal vir die inwoners en die leerders. Ons senior inwoners is vir ons... [6/9/11]
[19/4/11]
[14/3/11]
[11/2/11]
[11/2/11]
[11/2/11]
[11/2/11]
[31/1/11]
[26/1/11]
[21/1/11]

 
Akademie
  • Geletterdheid
  • Gesyferdheid
  • Lewensvaardigheid
  • In- en uitstappies
  • Rekenaarklasse
Kultuur
  • Deelname aan Eisteddfod: *Solosang
  • Voordrag
  • Sangspeletjies
  • Konsert
Nasorg
  • Op ons skoolterrein tot 17::30
Sport
Buitemuurs
(privaat)
  • Karate
  • Playball
  • Gimnastiek
Kultuur
(privaat)
  • Ballet
  • Musiek
  • Kunsklasse
  • Voortrekkers
  • Moderne danse
Terapeute
(tydens skoolure)
  • Arbeidsterapeut
  • Spraakterapeut
  • Leesterapeut 
  
1. Ontwikkeling van die liggaam
  • groot spiere
  • klein spiere
  • liggaamsbeeld
  • balans
  • koördinasie
 
2. Ontwikkeling van die verstand
  • perseptuele vaardighede
  • tel
  • klassifikasie
  • geheue
  • ordening
  • verskille
  • skenk aandag
  • konsentrasie
 
3. Ontwikkeling van taal
  • woordeskat
  • duidelike spraak
  • suiwer Afrikaans
  • vertel nuus
 
4. Ontwikkeling van gevoelens
  • selfvertroue
  • emosionele stabiliteit
  • volharding
 
 
5. Ontwikkeling van verhoudings
  •  maats
  •  interaksie met volwassenes
 
 
My handjies is klein – moenie volmaaktheid verwag
wanneer ek ‘n prentjie teken, ‘n bal gooi of my
skoenveters vasmaak nie. My beentjies is nog kort –
 ek kan nie altyd byhou nie.
My oë sien gedurig nuwe dinge raak. Laat my toe om
 hulle van naderby te ondersoek.
 

 
Vergeet die huiswerk vir ‘n rukkie en verduidelik aan
 my die dinge van hierdie wonderlike wêreld wat
ek nie verstaan nie. 
My gevoelens kry ook seer – moenie op my skree en
neul oor dinge wat ek verkeerd doen nie.
Vertroetel my soos ‘n kleinnood, lei my op die regte
pad, leer my die lewenslessies met liefde.
 

 
Ek is ‘n spesiale geskenk van Bo!