   |
|
|
|
|
Beheerliggaam
|
Die oogmerke en doelstellings van die beheerliggaam is om binne sy vermoë, volgens enige toepaslike regsbepalings en bepalings van die grondwet –
Die beheer en die bestuur van die skool op ‘n wettige, kundige, verantwoordelike en koste-effektiewe wyse te behartig;
Deurgaans die beste belange van die skool te beskerm;
Enige bedreiging vir die beste belange van die skool betyds te identifiseer en gepaste stappe daaromtrent te doen;
Enige onregmatige ontwrigting of moontlike onregmatige ontwrigting van die onderwysproses by die skool te voorkom of teen te gaan;
Die voorsiening van onderwys van die hoogste moontlike gehalte in die heersende omstandighede aan alle leerders in die skool te verseker;
Die ontwikkeling van die skool te bevorder deur die gehalte van opvoeding vir alle leerders te probeer verhoog;
Al sy pligte teenoor die leerders, ouers en opvoeders van die skool, enige belanghebbende persoon of liggaam en die staat behoorlik na te kom;
Die regte van al die leerders, ouers en opvoeders van die skool te handhaaf en om die aanvaarding van verantwoordelikheid vir die organisasie, beheer en finansiering van die skool in vennootskap met die staat te bevorder;
Die fondse en ander bates van die skool, sowel as die bates van die staat of andere wat deur die skool gebruik word, op die beste moontlike wyse te bestuur of te laat bestuur; en
Die hulpbronne deur die staat aan die skool voorsien deur redelike maatreëls aan te vul.
|
 |
Jaomi Zeeman
Kultuur
Kontak:
0218642080
0834823889
zeemans@telkomsa.net |
|
| |
Herman Blackie
Bemarking
Kontak:
herman@blackie.co.za |
|
 |
Gert Bosch
Voorsitter
Kontak:
0218736161(H)
0836526502
gertb@nedbank.co.za |
|
 |
Henry Schemper
Skoolhoof
Kontak:
021 8736875 (h)
021 8731362 (w)
principal@hugprim.co.za |
|
 |
Archie Preüss
Onder voorsitter
Kontak:
0824412255
0218732726
Faks:0866948815
archie@roobok.net |
|
 |
Charl Du Toit
Tesourier
Kontak:
082 9401819
dutoitcharl@yahoo.co.uk |
|
 |
Riaan Ross
Terrein/Nasorg
Kontak:
0218737362
user7@hugprim.co.za |
|
 |
Jurgen Lützeler
Personeelsake/Skakeltuig
Kontak:
0218737703(h)
0828028884
jlutzeler@gmail.com |
|
 |
Johann Von Wielligh
Sport/Kultuur
Kontak:
0823518754
johann@andrewmurray.org.za |
|
| |
Carine Groenewald
SEKRETARESSE
Kontak:
(021)873 1362
finance@hugprim.co.za |
|
 |
Magda Nelson
Interne Bemarking
Kontak:
(021) 873 1362
user4@hugprim.co.za |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|