Oor Hugenote Laerskool

Visie en Missie

HPS Visie
Waar elke kind toegerus word vir die lewe.

HPS Missie
Hugenote Laerskool is ‘n diverse opvoedkundige instansie met ‘n Christelike etos, maar met groot verdraagsaamheid en begrip vir ander godsdiensgroepe. Ons streef na uitnemendheid en die volkome ontwikkelling van elke kind: akademies, fisies, sosiaal en geestelik. Deur professionele opvoeding verseker ons optimale groei en kwaliteit sport- en kuturele blootstelling.