Algemeen Inligting vir Studente en Ouers

Skoollied
Mik Hoog!

Aan die voet van die bloue berge

Van ‘n Groenberg golwend sag

In die Skadu van ou Sneeukop

Lê ons dorp in al sy prag

waar ons skool so sterk gegroei het

Soos die wingerd om ons vry

Sal ons glorie en tradisie

Steeds ons hoogste roeping bly

Hulde aan ons skool en leuse

Aan ‘n edele simbool

Mikhoog! Is ons hoogste strewe!

Hugenote Laerskool