‘N Persoon van karakter
‘n Persoon van karakter is gebaseer op hierdie ses pilare:
Betroubaarheid
Respek
Verantwoordelikheid
Regverdigheid
Omgee
Goeie Burgerskap
Mik hoog
Dit is meer as net ons leuse. Dit verteenwoordig die gees waarin ons optree binne en buite die klaskamer.